Ta­nia sê

Sarie Bruid - - MY STYL -

Aan die ein­de van die dag ver­welk die ro­se, maar jou man sal steeds aan jou sy wees. Ont­hou dus waar­oor jou trou­dag gaan.

Dis koud, maar die bruid en haar strooi­mei­sies skit­ter. Van links is Ro­ché War­ren, Lie­zel We­pe­ner, Kiy­la Ma­lan, El­ri Swart en Tar­ryn Law­son.

Ta­nia het die i­dee vir die “ar­gi­tek­to­nie­se” trou­koek op die in­ter­net ge­kry. Je­an is ’n ar­gi­tek.

Die bruid se plek­kie aan die hoof­ta­fel.

Pers krul­kool loer uit ’n por­se­lein­pot­jie.

Die brui­de­gom se la­pel­rui­ker was ’n woes­tyn­ro­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.