Ala­na sê

Sarie Bruid - - MY STYL -

Ek sê dik­wels vir my bruids­kli­ën­te hul­le moe­nie stres as klein din­ge­tjies skeef­loop nie. Al werk din­ge op jou trou­dag ef­fens an­ders uit as wat jy be­plan het, moet jy dit om­hels en deel maak van die her­in­ne­rin­ge wat jou al­tyd sal by­bly.

Die bruids­paar by hul ge­volg. Van links is Wou­ter Hugo, Sophia Wes­sels, Han­ler van Eck, Ma­rie­ke Krynauw, Ma­ri­ta Palm, Ryno Palm, Han­li Rol­fes (be­ken­de ak­tri­se en tan­nie van die bruid) en Li­ze de Jongh. Die rok­ke in ska­ke­rings van goud en ’n neu­tra­le kleur is deur Ala­na ont­werp.

Los rang­skik­kings van geel en pienk blom­me en ver­skeie goue de­kor-e­le­men­te het ’n u­nie­ke kitschge­voel aan die dag ver­leen.

Goue diertjies is as naam­kaart­jies ge­bruik. LINKS: Ala­na se hoof­tooi­sel was ’n kran­sie gips­kruid wat met goue glin­ster­stof be­dek was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.