Sa­rah sê

Sarie Bruid - - MY LEWE -

Pro­beer om jou troue en die ont­haal op die­self­de plek te hou. Dit ska­kel ’n on­no­di­ge ry­e­ry uit. En maak se­ker dat die wa­re betekenis van jou mooi­ste dag nie deur al die be­plan­ning oor­ska­du word nie! .

Sa­rah by haar strooi­mei­sies, van links Em­ma Gallo, Natalie Wills, Ka­te Ha­win­kels en Em­ma Collett-Nai­doo. Hul rok­ke het ’n swart romp van tul­le en ’n wit een­skou­er-bo­stuk van kant ge­had.

El­ke keu­rig ge­dek­te ta­fel is in­di­vi­du­eel ver­sier. Die ta­fel­doe­ke was van da­mas. Die ta­fel­nom­mers is uit deur­sky­nen­de per­spex ge­sny. Kris­tal­kan­de­la­re het van die bal­ke ge­hang en aan­ge­sluit by die groot kris­tal-kerskan­de­la­bers op die ta­fels.

Klein rui­kers van ro­se, pe­o­nies en den­dro­bi­um-or­gi­deë is op el­ke ta­fel ge­plaas.

Die voor­ge­reg was ’n ti­an met ’n ge­braai­de gar­naal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.