My le­we

Prik­kel die ver­beel­ding met har­te, ro­se en ro­by­ne

Sarie Bruid - - MY LEWE - DEUR DEURR MAGDEL M MUL­LER, MO­NI­CA PIE­NAAR & CA­RA RA­DE­MEY­ER

1. Reem Acra-bruid­ver­sa­me­ling herfs 2015. 2. Laat jou lip­pe die praat­werk doen met ’n klas­sie­ke rooi ska­ke­ring wat ook be­vog – REVLON Ul­tra HD Lip­stick in HD Gla­di­o­lus (R145). 3. 18 kar.-wit­goud-ver­loof­ring met di­a­mant (0,32 kar.) in ’n twee­hart-hul­sel (van­af R24 500), S­hi­man­sky. 4. Sil­wer­ring met hart­vor­mi­ge pa­troon en sir­ko­ni­as­te­ne (R1 599), Pan­do­ra. 5. Vier­laag­koek met goue blin­ker­ver­sie­ring en lig­pers, swart en wit sui­ker­blom­me. 6. Hart­vor­mi­ge hor­lo­sie met di­a­man­te en ro­by­ne (prys op aan­vraag), Graff Di­a­monds. 7. 18 kar.-wit­goue hals­snoer met hart­vor­mi­ge han­ger­tjie van di­a­man­te (R32 995), Uwe Koet­ter. 8. 9 kar.-wit­goud-ring met sen­tra­le o­vaal a­me­tis om­ring van di­a­man­te, i­o­liet en Bra­si­li­aan­se gra­naat (R6 999), Arthur Ka­p­lan. 9. Mi­ka­do-sy­rok met diep V-nek (R140 400), Pro­no­vi­as, be­skik­baar by De La Vi­da Bri­dal Cou­tu­re. 10. Sil­wer­arm­band met S­wa­ro­vski-k­ris­tal­le (R799), Mig­lio. 11. Hand­ge­maak­te 9 kar.-wit­goud-en-roos­goud­oor­bel­le met di­a­man­te en ge­kleur­de ste­ne (prys op aan­vraag), Van Dei­jl.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.