Ja­ni­ne sê

Sarie Bruid - - MY LEWE -

Ge­bruik ’n ko­ör­di­neer­der om al­les te be­heer en i­ni­si­a­tief te neem. Baie din­ge het op ons trou­dag skeef­ge­loop, maar ons het eers ná ons wit­te­brood daar­van ge­hoor!

Twee hout­bal­ke met blom­me en ker­se het uit bo­me bo­kant die hoof­ta­fel ge­hang vir ’n tik­kie ek­stra ro­man­se.

Plat­bro­de met vye, par­me­saan en uie is as sout­hap­pies voor­ge­sit.

Gas­te kon wraps met hoen­der, bees­vleis en ve­ge­ta­rie­se vul­sels by kos­stal­le­tjies kry.

Fyn tee­stel­le is vir die hig­h­tea ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.