Ver­skaf­fers

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE -

Fo­to­graaf

Wes­ley Vor­ster Photography, www.wes­ley­vor­s­ter.com, https://www.fa­ce­book.com/ wes­ley­vor­sterp­ho­to­grap­hy

Sout­pan-ei­e­naar

Ko­ma­ni/Ka­la­ha­ri Spoor­sny, Vin­kie van der West­hui­zen – Vin­kie84@gmail.com

Tent

Ka­la­ha­ri Stretch Tents, www.ka­la­ha­ris­tretch­tents.co.za

Trou­rok

Shop of Bri­des, www.S­ho­pof­bri­des.com

Blom­me

I­ris Lou­rens, ei­e­naar van I­ris­blos­som, Wa­ter­kloof G­len (P­re­to­ria), 082 337 5617, https://www.fa­ce­book.com/pa­ges/ I­ris­blos­som/521617431272648

S­py­se­nie­ring & ver­blyf

Mo­lo­po Lod­ge, 054 511 0008, http://www.ncfa­mous­lod­ges.co.za/

Hooi­ba­le vir die se­re­mo­nie

Kaap A­gri A­skham, 054 511 0150

S­trooi­mei­sie­rok­ke

In­fi­ni­ty, in­fi­ni­ty-dress.co.za

Die bruids­paar kap dit uit in die ont­haal­tent. Die strin­ge lig­gies wat Jo­han ge­maak het, het ’n fees­te­li­ke at­mos­feer ge­skep in die tent, waar drie ge­slag­te van die fa­mi­lies lek­ker saam­ge­kui­er het, kin­ders in­kluis.

Die bruid kom op ’n don­kie­kar aan­ge­ry ter­wyl ’n klom­pie wil­de hon­de nuus­kie­rig na­der staan. Die dry­wer is A­dam Wit­booi en ag­ter staan Zan­me­ri se klein­boet, Rein­hardt R­öhm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.