My in­spi­ra­sie

Lyk prent­jie­mooi met ’n ’k kom­bi­na­sie bi i van pê­rels ê l en di­a­man­te

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE - DEUR MAGDEL MUL­LER, MO­NI­CA PIE­NAAR & CA­RA RA­DE­MEY­ER

1. Reem Acra-bruid­ver­sa­me­ling herfs 2015. 2. ’n Neu­tra­le ska­ke­ring vir jou na­els is een­vou­dig en e­le­gant – es­sie Nail La­c­quer in Bri­des To Be (R125). Be­skik­baar van­af Sep­tem­ber vir ’n be­perk­te tyd. 3. Ster­ling­sil­wer-hals­snoer (van­af R980) met pê­rel­han­ger­tjie (R1 580), T­ho­mas Sa­bo, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 4. Pê­rel-re­karm­band met di­a­man­té-In­fi­ni­ty-ver­sie­ring (R1 899), Ge­or­gi­ni, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 5. Ro­man­tie­se d­rielaag­koek met sag­te wit “val­le” en vars pers ant­hu­ri­ums. 6. Stefania Mor­land-rok met hoë nek­lyn en val­le ty­dens Mer­ce­des-Benz se Johannesburg-mo­de­week. 7. 18 kar.-wit­goue E­ter­ni­ty-di­a­mant­ring (R90 995), Uwe Koet­ter. 8. 9 kar.-wit­goud-ring met di­a­man­te (prys op aan­vraag), Lux­co Je­wel­le­ry, ver­sprei deur Lux­co Im­por­ters. 9. Wit­goue kroon­kel­kies met di­a­mant­in­leg­sels en Suid­see-pê­rels (R35 800), S­ca­rab Je­wel­le­ry. 10. V­lek­vry­e­staal-arm­band met de­tail van 18 kar.goud en pê­rels (R8 299), No­mi­na­ti­on, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 11. Ti­a­ra van kuns­pê­rels en di­a­man­té (R390), Bri­de & Co. 12. V­lek­vry­e­staal-en-goud-hor­lo­sie met 20 di­a­man­te (R8 999), Bu­lo­va.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.