Li­sa - Ma­rié sê

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE -

Dra ge­mak­li­ke stap­skoe­ne, want jy gaan heel­aand op jou voe­te wees. Ge­bruik ver­skaf­fers om die ont­haal­ve­nue te ver­sier en ná die troue weer op te ruim so­dat al­mal die dag ten vol­le kan ge­niet.

Links on­der is die sit­ge­deel­te met ge­mak­stoe­le vir gas­te en regs is die e­le­gan­te lang ta­fel in die ton­nel van lig­gies.

Pleks van ’n trou­koek, was daar ’n na­ge­reg-buf­fet met lek­ker­nye soos pe­per­ment­tert, sjo­ko­la­de-mous­se (REGS), crè­me brû­lée (HEEL REGS), suur­le­moen­me­rin­gue, mi­ni-melk­tert­jies, aar­bei­kaas­koek (REGS ON­DER), brow­nies en mal­va­poe­ding. El­ke gas het ’n rooi flu­weel-kol­wyn­tjie (ON­DER) met bes­sies bo-op in ’n dan­kie­sê-bok­sie ge­kry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.