Lu­cel­le sê

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE -

Die be­lang­rik­ste is om te fo­kus op jou brui­de­gom ter­wylt jy kan­sel toe stap. Jul­le gaan net een keer daar­die oom­blik kan deel dat hy jou vir die eer­ste keer sien, en jy vir hom. Dit was die won­der­lik­ste deel van ons troue: nie een van ons het aan e­nig­iets an­ders ge­dink nie.

Die dans­baan word ge­o­pen op die klan­ke van Ben Folds se T­heLuckiest . Lu­cel­le se tyd­lo­se trou­rok met sy kap­moutjie was ’n skep­ping van blom­ge­bor­duur­de faille, ge­kom­bi­neer met lae tul­le. Sy het die kor­ter leng­te ge­kies om aan te pas by die ont­span­ne styl van die ge­leent­heid.

Lu­cel­le se lang ha­re was laag in haar nek in ’n ge­vleg­de kap­sel vas­ge­vat, met ro­se as ver­sie­ring.

Die brui­de­gom het ’n ge­he­kel­de das ge­dra.

Bel­gie­se sjo­ko­la­de­ter­tjies is as soet hap­pie voor­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.