Ver­skaf­fers

Sarie Bruid - - MY INSPIRASIE -

Ve­nue

The Oaks Estate, G­rey­ton – 076 034 5994; the­o­ak­sesta­te.co.za

Fo­to­graaf

Li­zel­le Lot­ter van Li­zel­le Lot­ter Photography – 086 561 8022, www.li­zel­le­lot­ter.co.za

Blom­me en de­kor

Hen­dri Oost­hui­zen van Moon­drops, 021 939 4672

Be­plan­ner en de­kor

Ma­ri­an­ne Ehlers van The Oaks Estate

Ta­fel­doe­ke

The Ta­ble Cloth Hi­ring Com­pa­ny, www. tableclothhiring.co.za

G­ri­me­ring en ha­re

Mar­nél Toerien – +27 72 337 3226

Trou­rok

Mag­da Gro­vé, 082 923 0141, www.mag­dagro­ve.com

Skoe­ne

Joy Bri­dal Shoes by O­li­vel­li – 021 913 1044, www.o­li­vel­li­ca­pe­town.co.za

Brui­de­gom se pak

Car­duc­ci by Moi Sty­ling – +27 82 557 4038, www.moi­sty­ling.co.za

S­trooi­mei­sie­rok­ke

Ilan, A­dam & Eve, Cop­pe­lia in die SA­RIE-win­kel bin­ne S­pree

Kos

Her­man en P­hi­lip­pus van 254 Ca­te­ring – 083 444 3576 Vi­de­o­graaf – Bra­dyn Hop­king van Mint Wed­dings – 078 457 3410

Mu­siek

Jo Mar­tin (Jo van Nie­kerk) – 082 464 2765

Trou­koek

Na­dia Haar­hoff van Fa­bu­li­ci­ous Ca­ke, www.fa­ce­book.com/ Fa­bu­li­ci­ousCa­kes; Pre­di­kan­te – Wer­ner Loots van G­rey­ton en ds. In­nes Be­nadé van Ge­or­ge

Die bruid by haar strooi­mei­sies, van links S­hané Bar­nard, Sa­lomé Teu­te­berg en Ma­rit­sa Hough. Hul ge­blom­de rok­ke in pienk en lig­pers kom uit die SA­RIE-win­kel bin­ne S­pree.

Om­dat die om­ge­wing so mooi is, was dit nie no­dig om die “kerk” op die gras­perk voor die plaas­op­stal te ver­sier nie. Lu­cel­le en Gerrit het on­der ’n blom­me­pri­eel ge­trou. Hart­jies uit po­lis­ti­reen is in ver­skil­len­de kleu­re ge­verf en langs die paad­jie af “kan­sel” toe ge­plaas.

Wayne Hough en sy seun, Xa­vier, het die per­de en don­kies ge­voer ter­wyl die trou­fo­to’s ge­neem is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.