WEES KRE­A­TIEF EN HELP STI­LEER JOU TROUE

Sarie Bruid - - Advertensie-artikel -

Jou troue is e­nig in sy soort, met een ver­skaf­fer en een i­dee. Van jou boek-die-da­tum-b­rie­fies tot jou dan­kie­sê-kaar­tjies, keu­se van de­kor tot ge­dek­te ta­fel, leë pot tot pot vol blom­me, dro­me tot re­a­li­teit. Ons help jou om daar­die een draad­jie te vind wat dwars­deur jou troue vleg, so­dat dit nie net per­soon­lik is nie, maar JY.

STI­LEER SELF

Ons be­sef paar­tjies is dees­dae meer be­trok­ke by die kre­a­tie­we fa­se van hul trou-er­va­ring. Paar­tjies word dus aan­ge­moe­dig om hul in­ner­li­ke sti­lis los te laat en te help om die de­kor vir hul troue te kies. Snuf­fel deur ons rak­ke vol prag­ti­ge wa­re en skep jou eie droom­win­kel.

VOL­LE­DI­GE STI­LE­RING

As jy ver­kies dat ’n pro­fes­si­o­ne­le per­soon jou troue sti­leer so­dat jy rus­tig ag­ter­oor kan sit en wag vir die groot dag, kan jy dit aan ons oor­laat om te sorg vir al die klein goed­jies. Ons sal jou help om jou DROOMTROUDAG uit te dink en waar te maak.

SKRYF­GOED

Druk jou per­soon­li­ke stem­pel op jou troue af en laat ons ta­lent­vol­le ont­wer­pers jou lief­des­ver­haal met lief­li­ke hand­ge­maak­te pa­pier­pro­duk­te ver­tel. Ons spe­si­a­li­seer in la­ser­sny­werk en druk­werk, on­der meer met foe­lie.

KON­TAK­BE­SON­DER­HE­DE

VIND ONS www.bloo­m­ing­won­der­ful.co.za | in­fo@bloo­m­ing­won­der­ful.co.za VOLG ONS Fa­ce­book: www.fa­ce­book.com/bloo­m­ing­won­der­ful | Instagram:@bloo­m­ing­won­der­ful

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.