My­self

Blo­mom soos net ’n bruid kan met hulp uit Moe­der Na­tuur se skat­kis

Sarie Bruid - - Myself - DEUR MAGDEL MUL­LER, MO­NI­CA PIE­NAAR & CA­RA RA­DE­MEY­ER

1. Ca­ro­li­na Her­re­ra se bruids­week van len­te/so­mer 2016. 2. Ruik soos ’n vars bos blom­me met no­te soos pinkster­roos en wit mus­kus in Di­or Miss Di­or Bloo­m­ing Bou­quet (R1 030 vir 50 ml EDT). 3. 18 kar.-wit­goud-roos­goud-en-di­a­mant­ring (R24 999), S­terns. 4. On­ver­sier­deO rooi­f­lu­weel­koek met room­kaas­vul­sel en vars fram­bo­se. 5 5. Ster­ling­sil­wer-blom­oor­bel­le met sir­ko­ni­as­te­ne (R1 199), Ge­or­gi­ni, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 6 6. Roos­goud-ge­pla­teer­de ster­ling­sil­wer-hals­snoer (R3 960), T­ho­mas Sa­bo, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 7. S­ter­ling­sil­wer­ring met sir­ko­ni­as­te­ne (R949), Ge­or­gi­ni, ver­sprei deur T­re­ger Brands. 8. S­pe­ro Vil­li­o­ti-rok met drie­di­men­si­o­ne­le blom­me – Mer­ce­des-Benz-mo­de­week A­fri­ka. 9. Wit­goud-hor­lo­sie met di­a­man­te en sma­rag­de en groen kro­ko­dil­leer­band­jie. (prys op aan­vraag), Graff Di­a­monds. 10. Di­a­man­té-en-kuns­blom-en-blaar-haar­kam­me­tjie (R299), A­do­ria. 11. Di­a­man­té-en-kuns­pê­rel-bors­speld (R99), A­do­ria. 12. 18 kar.-wit­goud-hals­snoer met sma­rag-en-di­a­mant­blom­han­ger­tjie (R14 995), Bro­wns The Di­a­mond Sto­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.