Zo­na sê

Sarie Bruid - - Myself -

Kry so­veel hulp as moont­lik van men­se wat jy kan ver­trou. Vind die bes­te fo­to­graaf wat jy kan be­kos­tig: die fo­to’s is die e­nig­ste fi­sie­ke ver­wy­sing na een van die mooi­ste oom­blik­ke van jou le­we. Ont­span en ge­niet die dag ... dit vlieg ver­by!

Die “kerk” wat langs die ri­vier vir die se­re­mo­nie voor­be­rei is. Weens die re­ën kon die bruids­paar nie daar trou nie, maar dit maak steeds ’n prag­ti­ge fo­to.

Zo se pê­rel-hals­snoer en -arm­band het aan­ge­sluit by die de­tail op haar rok. S­ha­ne se taan­kleu­ri­ge pak is ge­maak deur ’n kle­re­ma­ker in T­hai­land.

Die een­vou­di­ge ver­sie­ring rond­om die ta­fel­ser­vet­te.

El­ke gas het ’n la­ven­tel­plant­jie in ’n goi­ing­sak­kie as dan­kie­sê-ge­skenk ge­kry.

Zo se lig­groen bal­letskoe­ne het sy spe­si­aal vir die ge­leent­heid laat maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.