Mia sê

Sarie Bruid - - Myself -

Ont­hou om a­sem te haal. Hier­die dag gaan nooit weer met jou ge­beur nie – ge­niet dit van be­gin tot ein­de. My pa het vir ons die bes­te raad ge­gee: ‘As jul­le goeie kos, goeie wyn en goeie mu­siek het, sal jul troue fan­tas­ties wees!’

Mia se don­ker ha­re was in ’n sag­te kap­sel vas­ge­maak met ’n gips­kruid-kran­sie as ver­sie­ring.

Wit ta­fel­lo­pers met die paar­tjie se trou-lo­go, L + M, is spe­si­aal vir die ge­leent­heid ge­druk. Die kleur­te­ma was wit, grys en vloot­blou.

Die hoof­ge­reg, beesfilet met ro­sa-ta­ma­ties en as­per­sies, is op groot hout­bor­de voor­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.