Ver­skaf­fers

Sarie Bruid - - Myself -

Ve­nue

The Can­teen @ Arts on Main, Ma­bo­neng, 011 334 5947, can­teen.245@gmail.com, http://art­son­main.in­fo/

Fo­to­graaf

Ja­c­ques Al­ber­tyn, He is Visual Photography, 076 416 6439, heis­vi­su­alp­ho­to­grap­hy@ gmail.com, www.heis­vi­su­al.com

Spy­se­nier

The Can­teen Re­stau­rant, can­teen.245@gmail.com

Trou­rok

W­hi­te Lil­ly Bri­dal, Ja­ce­lyn Go­za­di­nos, in­fo@ whi­te­lil­ly­bri­dal.com, www.whi­te­lil­ly­bri­dal.com

Blom­me

Dun­keld-blom­me­mark, Jan S­mut­slaan, Rand­burg

Skryf­be­hoef­tes

Ro­chel­le Derk­sen (ont­werp), 084 514 1664, ro­chel­le@rchi­tect.co.za

Druk­werk

In­ner Ci­ty Ink, Natasha van Heerden, in­fo@ in­ner­ci­tyink.com, www.in­ner­ci­tyink.com

Ver­hu­rings

Fee­lig­te van S­heer Magic Pro­ducti­ons, magic@ sheer­ma­gic.co.za, www.sheer­ma­gic.co.za Klein woon­wa, wit lan­terns, glas­hou­ers van Trou­vrou Pro­ducti­ons, Natasha van Heerden, 082 411 6568 Ver­war­mers van 101 Par­ty Hi­re, 011 027 7626, sa­les@101par­ty­hi­re.co.za, www.101par­ty­hi­re.co.za

Ca­ra en haar hel­pers het roos­bla­re uit die plaas­tuin by­me­kaar­ge­maak om as con­fet­ti te ge­bruik. Ru­we mark­ti­pe-hout­ta­fels is op die klip­pies­vloer van die ont­haal­ve­nue on­der o­lyf­bo­me staan­ge­maak. Dis ver­sier met veld­blom­me en wit ker­se. Die brui­de­gom het self die fee­lig­te en ron­de wit lan­terns op­ge­hang. Dran­kies is uit ’n klein woon­wa be­dien. Vir swier is ’n paar Per­sie­se mat­te hier en daar ge­plaas.

The Ru­na­way Train Cult maak mu­siek by die ont­haal. Van links is Cat­her­i­ne Ro­berts, Brendan Ou Tim en Dan Ro­berts.

Smal stro­ke pa­pier aan ’n dun tou het die ta­fel­sit­plek­ke aan­ge­wys.

Die bruids­rui­ker was ’n bos­sie gips­kruid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.