REIS IN KLEUR

Sarie Bruid - - Wen -

’n Kom­bi­na­sie van mo­de, vorm en funk­sie – dis T­rend, die kleur­ryk­ste stel reis­tas­se tot nog toe van Tra­ve­li­te. Dit ge­tuig van ge­hal­te, soos al Tra­ve­li­te se pro­duk­te. El­ke tas het vier tol­wie­le vir moei­te­lo­se ver­voer. Die TSA-kom­bi­na­sie­slot plus die duur­sa­me, wa­ter­be­stan­de bui­ten­ste dop van die tas ver­se­ker dat die in­houd heel­te­mal vei­lig is. Bin­ne is dit vol­le­dig ge­voer, met ’n ver­de­ler­pa­neel wat die pak­pro­ses ver­ge­mak­lik. Be­skik­baar in drie­stuk-stel­le (75 cm, 65 cm en 55 cm) in ver­skil­len­de kleu­re. Hier­die Tra­ve­li­te-weg­gee be­staan uit ’n reis­stel van drie by­pas­sen­de tas­se in die­self­de Be­soek kleur ter waar­de van R3 700. www.tra­ve­li­te­lug­ga­ge.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.