GEU­RE VAN DIE SEE

Sarie Bruid - - Wen -

Met die Bul­ga­ri A­qua-par­fuum­reekspar­fuum­reeks word hul­de ge­bring aan die le­we­ge­wen­de we­ge­wen­de krag van die Mid­del­land­se See, waar Bul­ga­ri se G­rieks-Ro­mein­se wor­tels lê . A­qua Pour Hom­me is al ’n de­ka­de lank die top­ver­ko­per in Bul­ga­ri se par­fuum­kroon. A­qua A­ma­ra volg in die voet­spoor van A­qua Pour Hom­me met ’n on­mis­ken­ba­re wa­ter­noot wat ver­ryk is met ho­pe na­tuur­li­ke be­stand­de­le en geu­re van die bes­te ge­hal­te. Die jong­ste toe­voe­ging tot die A­qua-reeks is A­qua Di­vi­na. Die eau de toi­let­te vir vroue is spran­ke­lend, sen­su­eel en ge­so­fis­ti­keerd. Die wenpaar ont­vang ’n ge­skenk­pak van Bul­ga­ri-par­fuum met: vir haar – 40 ml A­qua Di­vi­na EDT en 65 ml A­qua Di­vi­na EDT; en vir hom – 100 ml A­qua Pour Hom­me EDT, 100 ml A­qua A­ma­ra EDT, 50 ml A­qua Ma­ri­ne EDT. Die prys is R5 500 werd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.