Wen-wen­ke vir aan­staan­de brui­de

Sarie Bruid - - Wen -

• Neem jou pil el­ke dag op die­self­de tyd. Dis mak­lik om te ont­hou as jy die alarm op jou foon stel. • Hou jou pil­le in jou hand­sak so­dat jy dit be­tyds kan neem as jou plan­ne on­ver­wags ver­an­der en/of jy reis. • Vat al­tyd jou vol­gen­de pak­kie pil­le saam wan­neer jy weg­gaan. Dis NOOIT ’n goeie i­dee om jou vol­gen­de pak­kie selfs een dag laat te be­gin nie, want jy kan dalk swan­ger raak. • Vra jou ge­sond­heids­prak­ti­syn wat jy kan doen om nie op jou troue of wit­te­brood te men­stru­eer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.