SEN­SAI-VEL­SORG­PRO­DUK­TE

Sarie Bruid - - Wen -

Ge­ïn­spi­reer deur die soe­ke na e­wi­ge skoon­heid kom­bi­neer SEN­SAI ge­vor­der­de vel­sorg­teg­no­lo­gie met sy ken­merk-be­stand­deel, Kois­hi­ma­ru Silk, om ’n sag­te, vlek­ke­lo­se vel te ver­se­ker. SEN­SAI se Sil­ky Pu­ri­fying-rei­ni­gers ver­wy­der on­sui­wer­he­de en maak die vel ge­reed vir be­han­de­ling. Die teen­ver­ou­de­rings­mid­del Cel­lu­lar Per­for­man­ce Lo­ti­ons and E­mul­si­on voed die vel deur dit te de­hi­dreer en voor te be­rei vir ver­ry­ken­de voe­ding. SEN­SAI se hoogs ef­fek­tie­we Lift Re­mo­del­ling Eye C­re­am ver­be­ter en voed die fyn vel on­der die oë. Saam met die oog­room kry jy ’n mas­seer­der wat ferm­heid en bloed­vloei om die oog be­vor­der so­dat dit hel­der­der en vol­ler lyk. SEN­SAI se ge­skenk­pak aan een ge­luk­ki­ge wen­ner be­vat pro­duk­te van R5 945.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.