EDP & EDT VAN RE­PET­TO

Sarie Bruid - - Wen -

Soos ’n bal­le­ri­na wat ’n sier­li­ke sprong uit­voer, só hang Re­pet­to se sub­tie­le en e­le­gan­te par­fuum in die lug. ’n Mus­kus­ag­ti­ge ge­poei­er­de roos, die kern van vrou­lik­heid, is die ba­sis­noot van die geur, wat soos ’n sa­tyn­lint oor die vel rol. Voeg daar­by ak­koor­de van peer en ker­sie­bloei­sel vir ’n ver­ruk­li­ke reuk­sen­sa­sie, met ’n pas de deux van va­niel­je­peul en am­ber­hout wat dit sen­su­eel af­rond. Die re­sul­taat is ’n sag­te, de­li­ka­te, ver­fyn­de par­fuum, be­skik­baar by S­tut­ta­fords, Tru­wort­hs en Dis- C­hem. Re­pet­to gee vir een le­ser ’n ge­skenk­pak ter waar­de van R5 500. Be­soek www.s­ba­cher.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.