BU­LO­VA-HOR­LO­SIE VIR HAAR

Sarie Bruid - - Wen -

Wie wil nie met ’n prag­ti­ge hor­lo­sie aan die arm spog nie? In Bu­lo­va se ge­skenk­pak vir een ge­luk­ki­ge le­ser wag daar ’n styl­vol­le Bu­lo­va Chro­no­graph 96R165vrou­e­hor­lo­sie ter waar­de van R5 899. Dit het ekstra­dun wy­sers en drie chro­no­gra­fie­se wy­ser­pla­te op ’n gro­ter wit wy­ser­plaat, wat om­ring word deur di­a­man­tak­sen­te. Die kwarts-uur­werk word be­skerm deur ’n ge­ron­de mi­ne­raal­kris­tal in ’n vlek­vry­e­staal­hou­er. Die ska­kel­arm­band maak met ’n druk­knop­me­ga­nis­me vas. Hier­die prag­ti­ge da­mes­hor­lo­sie is wa­ter­be­stand tot op ’n diep­te van 30 me­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.