Droom­rok­ke

Tus­sen dié 64 rok­ke is daar iets spe­si­aals vir el­ke bruid se groot dag ...

Sarie Bruid - - Maande -

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. SAAMGESTEL DEUR A­MA­RIA CAR­STENS

Mou­lo­se ge­struk­tu­reer­de uit­klok­rok (R13 335, slegs rok), Vi­ze­la Mi­ka­do by O­li­vel­li

A­sim­me­trie­se i­voor­kleu­ri­ge rok van rek­ba­re crê­pe (R6 500), Er­re

Kor­set-s­tyl bo­stuk met kort-voor-lank-ag­ter-romp van rek­ba­re sa­tyn (R9 500), El­beth Gil­lis

I­voor­kleu­ri­ge ge­struk­tu­reer­de meer­min-s­tyl rok met il­lu­sie-hals (R14 990), S­po­sa­bel­la

Kant­rok met kra­le­werk en il­lu­sie-hals (R15 000), Vi­o­la C­han by B­ri­de & Co

Ge­veer­de bei­ge rok met ap­pliek- en kra­le­werk (R45 000), S­pe­ro Vil­li­o­ti

Rek­ba­re kant­rok met ap­pliek­werk (R15 000), Ro­byn Ro­berts

Naas­wit bro­kaat­rok met sjam­pan­je­kleu­ri­ge maas­stof-oor­laag ver­sier met pê­rels en kant (R26 000), S­tan­ley Bap­tis­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.