KLEUR

Sarie Bruid - - Maande -

’n Vol­le­di­ge ma­ni­kuur in een bot­tel! Elk van die na­el­lak-ska­ke­rings in die Sal­ly Han­sen Com­ple­te Sa­lon Ma­ni­cu­re™reeks se for­mu­le het ve­le voor­de­le: Dit dien as ’n ba­sis­laag, ’n ver­ster­ker, ’n groei­be­han­de­ling en ’n bo­laag. Dit is ook splin­ter-be­stand én het ’n jel­ag­ti­ge-af­wer­king. Die bor­sel het ’n dub­be­le laag haar­tjies wat die he­le na­el met een aan­wen­ding be­dek en gly vin­nig en e­ga­lig aan vir ’n per­fek­te ma­ni­kuur. Nu­we Sal­ly Han­sen Com­ple­te Sa­lon Ma­ni­cu­re™, nou met 'n ke­ra­tien­kom­pleks vir tot 64% ster­ker na­els. Daar is kleu­re te kies en te keur, maar sub­tie­le, e­le­gan­te ska­ke­rings soos sag­te pienk of deur­sig­ti­ge wit is per­fek vir jou trou­voor­koms.

Sal­ly Han­sen Com­ple­te Sa­lon Ma­ni­cu­re™ in Pink S­lip of I­vo­ry Co­at (R99,95 elk)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.