Te­rug na die toe­koms…

Hul­le was om­ring van tyd­lo­se sjar­me en eeue-oue ar­gi­tek­tuur in die wê­reld van hul I­ta­li­aan­se voor­ou­ers

Sarie Bruid - - Maande - FO­TO’S JENNI E­LI­ZA­BETH

Be­stem­mings­trou­es – waar die bruids­paar en al hul men­se oor­see ver­kas vir die ok­ka­sie

Ma­ri­sa (Lo­gan) en Di­no Ta­lot­ti

’n Ti­pies I­ta­li­aan­se ge­bou in die hart­jie van Bas­sa­no del Grap­pa, waar Ma­ri­sa se ou­ma aan moe­ders­kant ge­bo­re is. Sy en Di­no is al­bei half I­ta­li­aans en dit was hul har­te­wens om in hul land van oor­sprong te trou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.