Je­an­nie sê

Sarie Bruid - - Maande -

Kies die reg­te se­re­mo­nie-mees­ter – dis baie be­lang­rik vir die at­mos­feer van jou troue. En doen nog iets die vol­gen­de dag – ’n ont­byt of ’n vleis­braai. Die trou­dag gaan vin­nig ver­by en jy kry nie kans om ge­hal­te­tyd met al­mal deur te bring nie. Dis ook ’n lek­ker ge­leent­heid om oor al die sto­ries van die troue te ge­sels.

Bui­te die ka­pel op Nooit­ge­dacht. Die con­fet­ti was rooi en pers roos­bla­re.

Roos­ter­koe­kies met gruyè­re­kaas, groen­vye en bil­tong.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.