S­tap­troue in die stad

Die kort his­to­rie­se toer in die Kaap­se mid­de­stad was die bruids­paar se kans om vir hul oor­se­se gaste te wys waar hul lief­des­ver­haal be­gin het

Sarie Bruid - - Maande - FO­TO’S JACKI BRUNIQUEL

’n Heil­dronk op die trap van die e­le­gan­te ou Wel­ge­meend Ma­nor Hou­se in Kaap­stad. Die strooi­mei­sies is Rox­an­ne Ja­mes (heel links) en Lusha Wain­ford in sjam­pan­je­kleu­ri­ge chif­fo­noor­slaan­rok­ke. Die strooi­jon­kers is (v.l.n.r.) Ian Bel­knap, An­son El­lis­ton S­muts (Car­son se broer), en Mi­cha­el­jon Fu­chs (heel regs).

An­ja (Za­ja­cz­kow­ska) en Car­son El­lis­ton S­muts

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.