An­ja sê

Sarie Bruid - - Maan­de -

Die tyd vlieg ver­by en dis moei­lik om al­les te ont­hou. Maak se­ker jy en jou ge­lief­de vind daar­die spe­si­a­le koes­te­room­blik­ke in jul groot dag. Kry ’n fo­to­graaf wat jul­le be­won­der en ver­trou om die mooi her­in­ne­rin­ge van jul trou­dag vas te vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.