’n S­keer­ses­sie by ’n bar­bier is ’n goeie be­gin, meen Fa­nie. “As jy na ’n pro­fes­si­o­ne­le bar­bier toe gaan, sal jy nie ná die tyd met rooi knop­pies of in­groei­ha­re sit nie. Doen dit ’n dag of t­wee voor die groot dag, na ge­lang van hoe vin­nig jou baard groei.”

Sarie Bruid - - Maande -

’n kort vóór die trou­dag is ’n heer­li­ke be­derf. “Maar loop lig hier­voor as jy nie ge­reeld vir ge­sig­be­han­de­lings gaan nie, want jy weet nie hoe jou vel daar­op gaan re­a­geer nie. Dit kan dalk net uit­slaan!” sê Fa­nie. “En jy wil nie met ’n rooi, ge­ïr­ri­teer­de vel voor die kan­sel staan nie.”

As jy wel ’n ge­sig­be­han­de­ling wil laat doen, be­gin ’n paar maan­de voor jou troue met ’n reeks be­han­de­lings (en gaan na ’n goeie vel­sorg­te­ra­peut) om te sien of dit met jou vel ak­kor­deer. En as jy ’n er­ge pro­bleem­vel het, kry hulp by ’n der­ma­to­loog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.