Dig­by die Uil­huis

Hul­le wou ’n o­nop­ge­smuk­te troue hê met ’n eg Suid-A­fri­kaan­se ge­voel – en dit het hul­le op Nieu-Bet­hes­da ge­kry ...

Sarie Bruid - - Maande - FO­TO’S ROSS EN JESS CHARNOCK VAN CHARLIE RAY P­HO­TO­GRAP­HY

Ou­wê­reld­se sjar­me van stof­stra­te en don­kies op ’n piep­klein dor­pie

Sa­rah-Ja­ne (Bentz) & T­ho­mas Col­lins

On­der con­fet­ti van droë roos­bla­re en wit pa­pier­lin­te be­gin Tom en Sa­rah-Ja­ne hul le­wen­spaad­jie saam. Tom se ma, Sue, het die con­fet­ti oor ja­re ver­sa­mel deur die bla­re te hou van al die ro­se wat sy pa, Da­ve, vir haar ge­gee het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.