Sa­rah-Ja­ne sê

Sarie Bruid - - Maande -

’n Self­doen­troue kan stres­vol wees, maar dis juis daar­die self­doe­ne­le­men­te wat el­ke de­tail van jou troue spe­si­aal en be­te­ke­nis­vol maak. Ge­bruik al die hulp wat jy kan kry en pro­beer om nie oor klein din­ge­tjies na­els te kou nie. Ont­hou, jul­le skep nu­we her­in­ne­rin­ge en wil dit vul met lief­de en vreug­de, nie stres en angs­tig­heid nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.