SMS en wen

Dis nie net ons bruids­paar wat wen nie – jý kan ook!

Sarie Bruid - - Maande -

Laat jou ge­lief­de se hart warm klop op ’n spe­si­a­le dag met een van Le C­reu­set se ku­li­nê­re ver­sa­mel-i­tems. Die duur­sa­me, ou­ten­tie­ke ont­wer­pe ver­se­ker ’n leef­tyd van ge­deel­de kook-her­in­ne­rin­ge.

Daar is 2 pryse wat ge­wen kan word, elk ter waar­de van R2 600. Dit be­staan uit die Le C­reu­set- hart­vor­min­ge kas­se­rol in die kleur “C­her­ry” (die top­ver­ko­per). Hier­die prag­ti­ge giet­ys­ter-pro­duk is per­fek vir soet en sout ge­reg­te en kan op e­ni­ge hit­te­bron ge­bruik word – selfs op in­duk­sie­sto­we! Die nuut­ste par­fuum uit die huis van die wê­reld­be­ken­de mo­de­ont­wer­per Os­car de la Ren­ta staan be­kend as en dit gaan al­les oor sy lief­de vir vroue en die mag wat die vrou van­dag het. De la Ren­ta het die woord “ex­tra­or­di­na­ry” ge­reeld ge­bruik wan­neer hy ’n vrou vol pas­sie, s­tyl en self­ver­troue be­skryf het, en dis vir háár dat dié geur ge­skep is. Sy is vol le­we, ge­so­fis­ti­keerd, in­no­ve­rend en ’n mo­der­ne am­bas­sa­deur van Os­car de la Ren­ta se tyd­lo­se sjar­me. T­wee ge­luk­ki­ge le­sers kan een van 2 ge­skenk­pak­ke ter waar­de van R2 740 elk wen. El­ke ge­skenk­pak be­staan uit 90 ml EDP, 100 ml lyf­room en ’n aan­rol­par­fuum(5 ml)- en-lip­glans (Rol­ler Ball), al­les ver­pak in ’n Os­car de la Ren­ta-strand­sak. Jy het dalk nog nie jou eie plaas of ’n groen­te­tuin­tjie op jou erf nie, maar Na­tu­re’s Farms sal se­ker maak jy kry jou pas­ta, koe­kies en ver­skil­len­de soor­te meel vars uit Moe­der Na­tuur. Al hier­die pro­duk­te is trots Suid-A­fri­kaans en die ver­pak­king sê selfs vir jou pre­sies van wat­ter ge­bied af jou pro­duk kom. Nou het jy die kans om el­ke maand, vir ’n he­le jaar, ’n Na­tu­re’s Farms-ge­skenk­pak by jou deur af­ge­le­wer te kry. Hier­die pak sluit in: ver­skil­len­de pas­tas, koe­kies, brood­meel, koek­meel en mie­lie­meel en is R4 800 werd. Al hier­die pro­duk­te is vol­gens e­tie­se en vol­hou­ba­re wy­ses ge­pro­du­seer. SMS die sleu­tel­woord BRUIDBRUID, ge­volgl deur LE C­REU­SET, OS­CAR DE LA REN­TA, RIMMEL, NA­TU­RE'S FARMS, I DO BOX en SPREE na ge­lang van wat­ter prys jy ver­kies, ge­volg deur jou naam, van en foon­nom­mer na 35409. (’n Ta­rief van R1,50 per SMS geld.) Slui­tings­da­tum 28 Fe­bru­a­rie 2017. Wen­ners sal teen 31 Maart 2017 te­le­fo­nies in ken­nis ge­stel word en daar­na ’n e-pos ter be­ves­ti­ging ont­vang. *Sien wedstrydreëls op bl. 130

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.