Noord-Kaap­se lek­ker­nye vier saam fees

Sarie Kos - - Wyn -

Die Noord-Kaap is be­kend vir die won­der­li­ke geu­re wat van­uit hier­die on­ge­rep­te wil­der­nis spruit. Soos die !na­ba, die seld­sa­me, ge­sog­te woes­tyn­kos wat ná die re­ën on­der die sand van die Ka­la­ha­ri ge­vind word. Hier­die ge­sog­te lek­ker­ny, ook be­kend as die Ka­la­ha­ri-truf­fel, word slegs hier aan­ge­tref waar plaas­li­ke kos­men­se hom in ver­skeie ge­reg­te ge­bruik. Soos in ’n ryk sop of in sky­we in bot­ter ge­braai.

Net so u­niek soos die !na­ba, is die wy­ne van Oran­ge Ri­ver Cel­lars. Ge­maak van die drui­we wat van die son­deur­drenk­te win­ger­de langs die Oran­je­ri­vier groei, bied Oran­ge Ri­ver Cel­lars ’n reeks di­ver­se wit-, rooi- en rosé-wy­ne. S­maak­li­ke wy­ne vir lang kui­ers met vrien­de en goeie kos.

Op 1 Au­gus­tus vier Oran­ge Ri­ver Cel­lars en die Noord-Kaap fees op U­ping­ton. Die 2de !Na­ba-Kos-en-Wyn­fees bring die geu­re van hier­die won­der­li­ke streek by­een. Kos, wyn en kui­er. Op die !Na­ba-fees. Sien www.na­ba­foo­d­and­wi­ne.co.za vir nog be­son­der­he­de.

Jou s­maak­li­ke oom­blik, met ons heer­li­ke wyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.