SO MAK­LIK SOOS 1-2-3

Sarie Kos - - Wyn -

Koop jou wyn tjop-tjop met die nu­we Wi­ne23-toep ( app). Hier­die ge­brui­kers­vrien­de­li­ke toe­pas­sing plaas ’n wê­reld van wyn­ken­nis aan Suid-A­fri­ka­ners se vin­ger­pun­te, en dit laat ge­brui­kers toe om wyn­ma­kers se proen­o­tas na te slaan, wyn­toe­ken­nings te ver­ge­lyk en om ver­skeie wy­ne op jou foon te koop. En an­ders as e­ni­ge an­der Suid-A­fri­kaan­se wyn­gids, is dit gra­tis! Met hier­die wyntoep kan jy ook sien wat jou vrien­de van se­ke­re wy­ne dink, wat jy nut­tig kan in­span wan­neer jy hul­le ont­haal. Be­soek www.wi­ne23.co.za om die toep af te laai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.