GE­MAAK OM M TE HOU

Sarie Kos - - Wyn -

Hoe­veel sal jy op­dok vir ’ n goeie, skaars rooi­wyn? Tw wee wyn­pla­se in die S­tel­len­bosc chom­ge­wing het on­langs die e R1 000-plus-mark met hul hoogs ge­sog­te wy­ne be­tree. Si­mon­sig spog met The Gar­land 2008, ‘n Ca­ber­net Sau­vig­non waar­van s­legs 1 500 bot­tels on­der kurk is en wat teen R1 375 per bot­tel ver­koop. Daar­teen­oor bied die Neil Ellis-wyn­land­goed s­legs 780 bot­tels van dié plaas se nu­we rooi­wyn­ver­snit, die Webb Ellis 2010, wat teen R1 000 per bot­tel ver­han­del.

Hier­die wy­ne word be­mark as ver­sa­me­laars­i­tems wat ver­be­ter na­ma­te dit ou­er word. Al­bei kan di­rek van die af­son­der­li­ke pla­se ge­koop word.

De­waldt Heyns, wyn­ma­ker van Sa­rons­berg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.