TJOP-EN-DOP

Sarie Kos - - Wyn -

Die jaar­lik­se Fransch­hoek Un­cor­ked-fees word op 26 en 27 Sep­tem­ber ge­hou. Van­jaar lê dié Bo­land­se dorp klem op hul Braai­4Her­i­ta­ge-i­ni­si­a­tief,

waar fees­gan­gers ’n gla­sie wyn van die kon­trei saam met kos van die ko­le af kan ge­niet. ’n Na­week­pas kos R120 per per­soon. Be­spreek by www.web­tic­kets. co.za of be­soek www. fransch­hoe­kun­cor­ked.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.