B­RIT­SE PAR­FUUM

Sarie Kos - - Dié Koper Goed -

Die B­rit­se mo­de­huis Bur­ber­ry bring hul­de aan hul i­ko­nie­se soldatejas met hul nuut­ste par­fuum, My Bur­ber­ry (R1 400 vir 90 ml EDP). Dié goue geur be­vat no­te van suur­le­moen, free­sia en soet-ert­jie en spog met ’n strik­kie om die dop­pie, ge­maak van die­self­de lap as die jas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.