EET DAAIRUGBYBAL!

Sarie Kos - - Dié Koper Goed -

Die sjo­ko­la­de­bal­le op ons voor­blad-kaas­koek (re­sep op bl. 86) is baie mak­lik om te maak met ’n plas­tiek­vorm van Bar­co Moulds (R10,80, pos­geld uit­ge­sluit). El­ke vorm maak die helf­te van ’n bal. Jy plak 2 hal­wes aan­me­kaar om ’n bal te maak. Be­stel by 021 715 4253 of be­soek www.bar­co­moulds.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.