Veel­sy­di­ge sier­rie

Sarie Kos - - Wyn -

Die geu­ri­ge ge­for­ti­fi­seer­de wyn wat eeue ge­le­de in S­pan­je ont­staan het, is lank nie meer net vir jou ou­ma se drank­ka­bi­net be­stem nie. Dis ’n won­der­li­ke pas­maat vir ta­pas en werk ewe voor­tref­lik as menger in dran­kies. Proe en be­sluit self met ’n so­pie Mo­nis Full C­re­am, Me­di­um C­re­am of Pa­le Dry in jou vol­gen­de men­gel­dran­kie. Skop som­mer af met ’n Full C­re­am Kir Real: ’n tit­sel­tjie Mo­nis Full C­re­am in ’n Suid-A­fri­kaan­se von­kel­wyn soos Pon­grá­cz met blou­bes­sies en ’n ment­blaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.