MY PLE­SIER OP SEE

Sarie Kos - - Joubriewe - – Bok­kie Bo­tha, Paarl – Lou­is de Ja­ger, Dur­ban­vil­le

Ek wens ek kon die lus vir die le­we be­skryf wat SA­RIE KOS my gee. Ek sit juis op die oom­blik na­by Ni­ge­rië op see waar ek as duik-toe­sig­hou­er werk. Boe­ke lees ek nie, maar wel re­sep­te­boe­ke, en my guns­te­ling is SA­RIE KOS.

Ek is ge­woon­lik so twee maan­de op ’n slag weg en maak die SA­RIE KOS­tyd­skrif­te by­me­kaar. Die kos hier is glad nie wat­won­ders nie en baie men­se meen ek maak my­self net hon­ger met die kos­tyd­skrif­te. Maar SA­RIE KOS mo­ti­veer my en ek leer baie daar­uit, en ek is al­tyd vol plan­ne wan­neer ek huis toe gaan.

Baie dan­kie vir die won­der­li­ke tyd­skrif. Ek sal dit nog lank on­der­steun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.