PEUSELPEUSEL

Sarie Kos - - Diégoed -

Dis i­de­aal vir die hap­pies vir jou vol­gen­de ont­haal,

hier­die klein ko­per­pot­jies van S­can­pan. Die pot­jies

sal goed lyk op e­ni­ge ta­fel, en jy kan hul­le selfs in die oond sit om bv. ’n souf­flé te bak. Koop land­wyd van­af R900 – dit sal ’n

erf­stuk word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.