GE­SOND­HEID!

Sarie Kos - - Diékosboeke -

Ge­sond eet hoef nie ver­ve­lig te wees nie, soos El­la Wood­ward wys in haar boek De­li­ci­ous­ly El­la (Y­el­low Ki­te Books, R440). Sy kook met sa­de, peu­le en neu­te, en ge­bruik dit in smoo­thies, groen­te­ge­reg­te en nog baie meer – al­les son­der glu­ten en sui­wel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.