ONTWERPERSKOEKE

Sarie Kos - - Diékosboeke -

In C­har­lot­te Neu­vil­le se nu­we bak­boek Sty­lish Ca­kes (Har­per Col­lins Pu­blis­hers, R530) wag daar meer as 60 skou­spel­ag­ti­ge ontwerperskoeke. Dit verg bak­ver­nuf, maar selfs al hou jy nie van bak nie, is die fo­to’s mooi ge­noeg om net na te kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.