DIE BAK-RE­VO­LU­SIE

Sarie Kos - - Diékosboeke -

Ná die ge­wil­de kykNET-bak­reeks Koe­ke­door is die span nou te­rug met ’n splin­ter­nu­we bak­boek. In Koe­ke­door Bak (Hu­man en Rous­seau, R295) kry jy re­sep­te uit die TV-reeks, as­ook ons eie Her­man Len­sing se goue sjo­ko­la­de­koek, wat die wen­koek in e­pi­so­de een was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.