UIT HAAR KOM­BUIS

Sarie Kos - - Diékosboeke -

Sa­rah Graham is ’n ge­wil­de plaas­li­ke koss­blog­ger wat weet die sleu­tel tot goeie kos is mak­li­ke re­sep­te wat jy vin­nig kan maak. In haar nu­we boek Ho­me. Food from my Kit­chen (Struik, R260) deel sy haar eie kook­ge­hei­me met ons. Kyk uit vir re­sep­te soos oond­ge­braai­de hoen­der r en pas­ta­ge­reg­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.