LAAS­TE MAAL OP DIE TI­TA­NIC

Aand­e­te op dié dry­wen­de ho­tel was ’n baie def­ti­ge af­fê­re wat tot 5 uur kon duur. Hier is my weer­ga­we van die vaar­tuig se laas­te spys­kaart – baie Frans, want die mees­te van die skip se sjefs was van Frank­ryk

Sarie Kos - - Stylkos -

Glo­rie­ryk, a­sem­ro­wend, in­druk­wek­kend – dit was die le­gen­da­rie­se Ti­ta­nic, des­tyds die groot­ste skip, op haar nooi­ens­vaart oor die ys­blou wa­ter van En­ge­land na A­me­ri­ka. Van die wê­reld se skatryk­ste men­se het die aand van 14 A­pril 1912 in die styl­vol­le Ritz-re­stau­rant saam­ge­kui­er – om be­to­wer te word deur pas­tel­kleu­ri­ge ro­se wat ro­man­ties glim in ge­demp­te lig, kris­tal­gla­se met Fran­se wyn te klink, te smul aan gour­met-ge­reg­te en om slim­mig­he­de uit te ruil op maat van die god­de­li­ke mu­siek van mees­ters soos Puc­ci­ni en Tsjai­kow­ski. Die toon­beeld van per­fek­sie, skoon­heid en gra­sie. Maar om 11:40 daar­die aand is die droom ver­nie­tig, want die “on­sink­ba­re” skip het teen ’n ys­berg ge­bots en in die vroeë og­gend­u­re van 15 A­pril vir e­wig on­der die wa­ter van die At­lan­tie­se O­se­aan ver­dwyn.

deur BAR­BA­RA JOU­BERT as­sis­ten­te Ta­nya Fou­rie & San-Ma­rie Kotze fo­to’s MIC­KY HOYLE teks MAR­GUE­RI­TE VAN WYK Fo­to’s ge­neem by S­trand Tra­ding Post, S­trand. Ska­kel 021 851 7251 vir meer in­lig­ting

Koue ta­ma­tie-con­som­mé met

kam­mos­sels & steur­gar­na­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.