OM TE WEET

Sarie Kos - - Stylkos -

• NET TWEE SPYS­KAAR­TE VAN DIE LAAS­TE MAAL­TYD OP DIE GE­DOEM­DE Ti­ta­nic HET BE­HOUE GE­BLY. EEN WAS VIR DIE EERSTEKLASGASTE. • So­wat 80 kom­buis­per­so­neel­le­de het daag­liks 6 000 maal­tye vir die so­wat 2 200 pas­sa­siers en be­man­nings­le­de voor­sien. • DIÉ LUUK­SE-SKIP SE VRAG HET ON­DER MEER BE­STAAN UIT 4 535 KG ONT­BYT­PAP, 5 TON SUI­KER, 800 BON­DEL­TJIES AS­PER­SIES EN 1 221 OES­TERS. DAAR WAS OOK 8 BA­LE VAN DIE ME­DI­SI­NA­LE FYNBOSKRUID BOE­GOE – DES­TYDS BE­KEND AS “NO­BLES’ TEA” OM­DAT NET RYK MEN­SE DIT KON BE­KOS­TIG. • Agt­uur sog­gens het eer­ste­klas­pas­sa­siers saam met ’n lig­te hap­pie (dalk ’n vars ge­bak­te skon, kon­fyt, room en tee) ’n ko­pie ge­kry van die At­lan­tic Dai­ly Bul­le­tin. Dié pu­bli­ka­sie is deur joer­na­lis­te op die skip ge­skryf en deur die Ti­ta­nic uit­ge­gee. • DIE RITZ-RE­STAU­RANT – NET VIR EERSTEKLASREISIGERS – IS VER­SIER IN DIE SO­GE­NAAM­DE LOU­IS SEI­ZE-DEKORSTYL (OF LO­DE­WYK XVI), MET ’N ROY­AL CRO­WN DER­BY-MO­TIEF, WAT DIE LUUK­SE-GE­VOEL VER­STERK HET EN OOK OP DIE BREEK­WA­RE GE­BRUIK IS. • Op die spys­kaar­te vir eer­ste­klas­pas­sa­siers het die sjef aan­ge­dui wat­ter wyn goed sou pas by wat­ter ge­reg­te – met Fran­se uit­soek­wyn wat waar­skyn­lik voor­ge­loop het! • EDWARDIAANSE PAS­SA­SIERS HET NIE LIG GE­REIS NIE. DAAR WAS BER­GE BA­GA­SIE, ONT­HOU OOR­LE­WEN­DES VAN DIE RAMP. WEL­GE­STEL­DE A­ME­RI­KAAN­SE VROUE HET GRAAG HUL KLE­RE IN PA­RYS GE­KOOP EN UIT­RUS­TINGS IS DAAG­LIKS DIK­WELS VER­WIS­SEL. • Dit was niks snaaks om maal­tye van tot der­tien gan­ge oor ’n tyd­perk van vier tot vyf uur te ge­niet nie. Die laas­te maal­tyd op die Ti­ta­nic het uit elf gan­ge be­staan. • VAN DIE SO­WAT 2 200 PAS­SA­SIERS EN BE­MAN­NING WAT OP DIE NOOI­ENS­VAART VAN SOUT­HAMP­TON, EN­GE­LAND, NA NEW YORK IN A­ME­RI­KA GE­REIS HET, HET S­LEGS 706 OOR­LEEF.

BRON­NE Last Din­ner

on the Ti­ta­nic deur Rick Ar­chbold en Dana M­cCau­ley (The Ma­di­son Press Li­mi­ted); His­to­ry.com; Die Bur­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.