SAM­PI­OEN-SPEK-EN AR­TI­SJOK-RI­SOT­TO

Sarie Kos - - Tuiskos -

(bl. 54) Dis die i­de­a­le ge­reg om op gas gaar te maak. As jy nie ge­droog­de por­ci­ni-sam­pi­oe­ne in die han­de kan kry nie, kan jy vars sam­pi­oe­ne ge­bruik. • 25 G GE­DROOG­DE POR­CI­NI-SAM­PI­OE­NE • 250 G KOOK­WA­TER, GE­KOOK IN ’N KA­STROL

OP GAS • 40 ML O­LYF­O­LIE • 30 ML BOT­TER • 5 BA­BA-PREIE, GE­HAL­VEER EN IN SKY­FIES

GE­SNY • 2 KNOF­FEL­HUI­SIES • 200 G STRE­PIE­SPEK ( st­re­a­ky), IN

BLOK­KIES GE­SNY • 300 G ARBORIO-RYS • 125 ML WIT­WYN • SO­WAT 1½ LI­TER GROEN­TE-AF­TREK­SEL • SOUT EN VARS­GE­MAAL­DE SWART­PE­PER • 150 G GE­MA­RI­NEER­DE AR­TI­SJOK­KE, IN

STUK­KIES GE­SNY • 100 G PAR­ME­SAAN­KAAS, FYN­GE­RAS­PER • 30 ML BOT­TER • 6 HEEL GE­MA­RI­NEER­DE AR­TI­SJOK­KE, OP­SI­O­NEEL • 30 G RO­KET­BLA­RE

Plaas por­ci­ni-sam­pi­oe­ne in ’n bak. Gooi die kook­wa­ter oor en laat staan so­wat 30 mi­nu­te. Skep sam­pi­oe­ne ver­sig­tig uit wa­ter en druk al­le vloei­stof in sam­pi­oe­ne uit in bak. Sny sam­pi­oe­ne in klein stuk­kies en hou een­kant. Skep wa­ter in bak met ’n sop­le­pel uit in ’n ka­strol. Maak se­ker jy skep nie van die sand on­der­in die bak saam uit nie. Plaas ka­strol op gas­plaat en laat sam­pi­oen­wa­ter af­kook tot helf­te oor­bly. Hou een­kant. Plaas ’n groot ka­strol op gas­plaat en ver­hit o­lie en bot­ter saam. Spoel preie goed af in ver­giet­tes en voeg saam met knof­fel by o­lie en bot­ter. Braai tot net sag en voeg spek by. Braai tot spek net bros is. Voeg arborio-rys by en roer­braai so­wat 1 mi­nuut. Voeg wyn by en laat kook tot wyn af­ge­kook het. Voeg af­trek­sel sop­le­pel vir sop­le­pel by ter­wyl meng­sel kook. Roer goed ná el­ke by­voe­ging. Geur met sout en pe­per. Wan­neer jou rys sag ge­noeg is na jou smaak, voeg ar­ti­sjok-stuk­kies en ge­sny­de sam­pi­oe­ne by en laat kook so­wat 2 mi­nu­te. Voeg par­me­saan­kaas en bot­ter by. Meng goed deur. Geur sam­pi­oen­vloei­stof met sout en pe­per en sprin­kel oor ri­sot­to. Skep in op­dien­bak­kies en plaas ’n groot ar­ti­sjok bo-op. Sit voor met vars ro­ket.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.