Kers­fees in ‘n bot­tel

Sarie Kos - - Wyn -

Ta­ni­ge Port, ge­maak van ge­for­ti­fi­seer­de rooi­wyn wat in vaat­jies ver­ou­der word en só die taan kleur be­kom, is ’n veel­sy­di­ge soet­wyn wat ruik soos Ker­s­koek: vol neut-ker­sie-en-ro­syn­geu­re en sma­ke van ka­ra­mel, wat dit ’n fan­tas­tie­se pas­maat vir dié fees­te­li­ke na­ge­reg maak, of ge­niet dit saam met ’n sterk blou­kaas. Bop­laas Fa­mi­lie Win­ger­de op Ca­litz­dorp maak uit­mun­ten­de Port, en hul Ta­ni­ge Port, Bop­laas Ca­pe Ta­wny (R95), is van die bes­te plaas­li­ke voor­beel­de. KWV in die Paarl se be­kroon­de Clas­sic Col­lecti­on Ca­pe Ta­wny is net so lek­ker en kos net R80!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.