Spys­kaart 1

Sarie Kos - - Stylkos -

Meer as ’n eeu na­dat die Ti­ta­nic ge­sink het, praat men­se nog oor die tra­ge­die, hoof­saak­lik dank­sy tal­le boe­ke en flieks. Ook die kos op die skip bly ons fas­si­neer, en daar­om sal dié uit­ga­we van SA­RIE KOS nie vol­le­dig wees son­der die be­roem­de vaar­tuig se i­ko­nie­se laas­te spys­kaart nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.