WENK

Sarie Kos - - Stylkos -

Vra die slag­ter wat die blad ont­been om die be­ne vir jou op te saag, want jy maak die vleis gaar bo-op die be­ne. Dit gee meer geur aan die ge­reg en voor­kom dat die vleis uit­droog – wat kan ge­beur as dit di­rek op die bak gaar word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.